Cartagena, Colombia

Cartagena de Indias

Kaart Wapen
Vlag
 Land Colombia
 Departamento Bolívar
 Streek Karibies
 Koördinate 10°24′N 75°30′W / 10.400°N 75.500°W / 10.400; -75.500
 Gestig op 1 Junie 1533
 Oppervlakte:  
 - Totaal 709,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 955 250
 - Bevolkingsdigtheid 1 347/vk km
 Tydsone UTC -5
 Burgemeester Campo Elías Terán
 Amptelike Webwerf cartagena.gov.co

Cartagena (Spaans: Cartagena de Indias, "Cartagena van Wes-Indië") is 'n stad in die noordooste van Colombia aan die kus van die Karibiese See suidwes van Barranquilla en die monding van die Río Magdalena. Die stad is op 1 Junie 1533 deur Spaanse conquistadores gestig en is ná Cartagena in Spanje genoem. Cartagena is die hoofstad van die departamento Bolívar en die vyfde grootste stad van Colombia. Die historiese stadskern van Cartagena is in 1984 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search